onlangse skilderye

 

 

 

 

 

skilderye vir Franschoek / Stellenbosch

ek het ‘n paar skilderye Kaap toe gestuur, gaan loer gerus in by

JOHAN COETZEE  KUNSGALERY

71 PLEIN STRAAT,  STELLENBOSCH

kelnerin, A3 olieverf op doek

kelner, A3 olieverf op doek

langs die venster, 70x30cm, olieverf op doek

voor die houtdeur, 70x30cm, olieverf op doek

bord spele, A3 olieverf op doek

bordspelers, A3, olieverf op doek,

3 Responses to “onlangse skilderye”

  1. Jou goed.is pragtig! xx

  2. Lensia Fraser Says:

    Marlena, ek soek so ‘n skildery met die twee perde!!!

    • hallo Lensia
      baie dankie vir die belangstelling
      die skildery met die 2 perde is 40x60cm plus raam
      die skildery is beskikbaar by Dimitrov Art in Dullstroom
      kontak gerus vir Buba, by 082 679 5698 sy hanteer die verkope daar.
      hou my op hoogte?
      groete
      m

Lewer kommentaar