‘plein air’ painting session on 8th of March
Kom geniet ‘n ‘skilderagtige’ oggend saam met Marlien op 8 Maart 8:30 -12
Join Marlien in a “Plein air painting session” 8th of March 8:30-12
Groenkloof Natuur reservaat Groenkloof Nature Reserve
Elkeen werk in die medium wat hy verkies, en bring sy eie benodigdhede daarvoor saam. everyone works and bring the medium of his choice ENIGEEN WAT SKILDER/TEKEN/FOTOGRAFEER IS WELKOM everybody is welcome to join in drawing/painting/photographing in nature
Geen fromele klasaanbieding/ no formal tuition
Kostes: R28 ingangsfooi, + motor. Cost: R28 entrance fee + vehicle
Bevestig asb per sms of epos. confirm via sms/ email
MARLIEN
Tel: +27 82 562 5008
How to get there
Groenkloof Nature Reserve is reached via the entrance to the Fountains Valley Resort. Follow the R21 to the Fountains Circle, take the Fountains/Centurion turn-off into Christina de Wit Avenue. About 500 m further, turn left at the entrance to the Fountains Valley Resort. Over weekends and on public holidays visitors use the alternative entrance gate 800 m from the Fountains Valley Resort main entrance gate.
Entrance fees: | |||
Activity | Price (R) | ||
Motor car route – 5 km | 75,00 | ||
|
|||
|
|||
ALGEMENE INLIGTING:
Werksessies word gekoordineer om aan enigeen wat graag van ‘n model/ natuur(from life) wil werk die geleentheid te bied, dis heelwat veiliger om as groep in die natuur te gaan skilder.
Venue wissel (in en rondom Pretoria), afhangend van die tema.
Die huidige groep sluit beginners tot voltydse kunstenaars in.
Gewoonlik soggens die tweede vrydag van elke maand.
Geen formele klasaanbieding nie, maar onderlinge krit stimuleer groei.
Model / natuurtoneel word afgewissel, en enige voorstelle welkom!
Die kostes wissel, ons dra elkeen R30 by waarmee die model betaal word/ toegangsgelde waar van toepassing.
Elkeen werk in die medium wat hy verkies en bring sy eie materiaal daarvoor saam. (kunsbenodigdhede, altyd ekstra papier en potlood vir ‘opwarm oefeninge’, esel stoel/tafel, en ligte verversings/ geld vir teetuin waar van toepassing)
Inligting word via sms en epos deurgegee, kontak Marlien om op die poslys geplaas te word.
marlien@diemoot.net 082 562 5008
Laat 'n boodskap