plein air painting
onlangse skilderye en inligting vir die skilderwerksessie,
resent paintings and information on the next ‘plein air’ painting excursion
enige kunstenaar welkom /all artists welcome
Die doel van die werksessies is om aan almal die geleentheid te bied om van die werklikheid af te skilder, in relatief veilige omstandighede (as groep) / the purpose of the work session is to give everyone the opportunity to work from life in a relative safe environment (as group)
Skilderwerksessie op “Belofte”
Wanneer: Vrydag 26 April
Tyd: 8:30 totdat jy klaar is.
Waar: Plot “Belofte” Garsfonteinroad, naby Mooikloof
Padkaart op aanvraag
R10 bydrae vir blomme vir die gasvrou.
Elkeen ‘n bordjie eetgoedjies of snack.
Gasvrou voorsien koffie, tee en sap.
Spanish dancers, graffiti, oil painting, art, flamingo, dance, passionate dancing
plein air art, nature paintings, trees, bush,oil paintings
groenkloof nature reserve, painting on canvas, outdoor painting worksession,
miniature paintings, South African art, artists, impressionistic art
Eastern Transvaal, Mapumalanga, cattle, farm, nostalgia
children, children playing, sunset, landscape art, figurative art
figurative art, children, impressionism, playful, pallet knife, blue
swartruggens, boy at water, south Africa, art, painting, oil on canvas
Augustus 7, 2015 at 4:24 nm
Sal baie graag saam wil kom op die plain air uitstapjes laat my aseb weet van die volgende een
Karen van der Merwe
Januarie 15, 2016 at 4:35 nm
hallo Karen! sien die skildervakansie in Junie. stuur gerus jou eposadres vir uitnodingings na plein air uitstappies
groete
marlien