Breath of Africa

2 Responses to “Breath of Africa”

  1. Annelise Moolman Says:

    Goeie middag
    Ek wil weet of is “Volstruise” nog beskikbaar.
    As dit is, bevestig asb sy groote en ook sy prys.
    Dankie
    Annelise

    • hallo Annelise
      baie dankie vir die belangstelling en navraag
      ongelukkig is die skilderye op die webblad nie meer beskikbaar nie. maar ek kan iets soortgelyks vir jou maak indien jy belangstel. hiermee ‘n paar tipiese groottes en pryse:
      70x30cm @ R7600
      120x50cm @ R17800
      maar ek werk op die afmetings wat jy graag wil he
      groete
      marlien

Lewer kommentaar