Junie 2013 June

Namibie se ooptes trek mens altyd in die wintermaande

/One is always attracted to the openness of Namibia

volstruise2c

volstruise, 70x30cm, Rookls Art Studio

volstruisec

volstruise 2, 70x30cm, Rookls Art Studio

musiek op doek /music on canvas:

vioolspeler

vioolspeler, 30x40cm, Johan Coetzee Gallery, Stellenbosch @R3200

fluitspeler

fluitspeler, 30x40cm, Johan Coetzee Gallery, Stellenbosch @R3200

 

Hiermee die volgende datums vir ons ‘plein air’ skildersessies, enigeen welkom/ herewith the dates for our next ‘plein air’ painting excursions:

 

7 Junie, 8:00 tot klaar/ 7th of June, 8 till late

skilder in die strate van Cullinan /painting in the streets of Cullinan

ontmoet oorkant ‘as Greek as it Gets’ restaurant / meeting across the street of  ‘as greek as it gets’

Oak Laan no 86, Cullinan / 86 Oak Avenue, Cullinan

Bring eie stoel, tafel, esel skilderbenodigdhede en peusel/drinkgoed / bring own chair, table, easel  paint material and own refreshments

Bevestig asb donderdag 6Junie / RSVP 6th of June

 

12 Julie, 8:30 -12/ 12th of July, 8:30 -12

model posering /life figuredrawing or painting

33ste laan 577, Villieria, Pretoria /577   33rd avenue , Villieria, Pretoria

tafels en stoele beskikbaar, bring eie skilderbenodigdhede, esels en bordjie eetgoed/chairs and tables available, bring own easel, paint material and chips/cookies for the table.

bevestig asb donderdag 11 Julie/RSVP 11th of July

 

res van die jaar se voorlopige program/ provisional program for the rest of the year:

2 Augustus, (modelposering)

6 September (Boslandskap op Diamantvallei landgoed)

4 Oktober  (modelposering/jakarandas )

25 Oktober (Jakarands in Pierneefstraat/model)

8 November (modelposering)

29 November (jaarafsluiting met moontlike ‘Plein air art’ uitstalling?)

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: