life figure drawing workshop/ modelposering

Skilderwerksessie, ‘life figure drawing’

met MARLIEN

1 Februarie 2013,  9-12h

Brooklyn Teater

h/v Thomas Edison & 13de Straat, Menlo Park, Pretoria

ENIGEEN WAT GRAAG ‘FROM LIFE’ WIL SKILDER/TEKEN IS WELKOM everybody is welcome to join in the fun of drawing from life

Elkeen werk in die medium wat hy verkies, en bring sy eie benodigdhede daarvoor saam. everyone works and bring the medium of his choice 

Kostes: R30 (bydrae vir model) verversings by restaurant te koop. Cost: R30 (for the model) refreshments from restaurant at own expense 

Bevestig asb per sms of epos. confirm via sms/ email

MARLIEN

Tel: +27 82 562 5008

freedom

freedom 400×600, at Dimitrov art, Dullstroom

spanish dance

spanish dance 400×600, at Dimitrov art in Dullstroom

David, 900x600 @ R12 000

David, 900×600 @ R12 000
Ruth, 900x600 @ R12 000

Ruth, 900×600 @ R12 000

Calling, 1.2x1.4m @ R 14 900

Calling, 1.2×1.4m @ R 14 900

lady in red, 400x600, Tugwell Gallery in Brooklyn

lady in red, 400×600, Tugwell Gallery in Brooklyn

Werksessies word gekoordineer om aan enigeen wat graag van ‘n model/ natuur(from life) wil werk die geleentheid te bied. workshops are coordinated to share the enjoyment of working from life/plein air

Venue wissel (in en rondom Pretoria), afhangend van die tema. the venue depends on the theme decided on (in and around Pretoria)

Die huidige groep sluit beginners tot voltydse kunstenaars in. group consists of  beginners and full time artists.

Gewoonlik soggens die tweede vrydag van elke maand. we try to meet in the mornings of every second Friday of the month

Geen formele klasaanbieding nie, maar onderlinge  krit stimuleer groei. No formal lessons, but artists critique each others work and stimulate growth.

Model – soms ‘n ouma, werker, kleinkind of kennis van groepslede (nie naakstudies nie). the model is normally a relative or friend/ worker of groupmembers (no nude studies)

Die kostes wissel, ons dra elkeen R30 by waarmee die model betaal word/ toegangsgelde waar gespesifiseer. The costs varies: everybody contributes R30 for the model / entry fees where applicable

Elkeen werk in die medium wat hy verkies en bring sy eie materiaal daarvoor saam.  (kunsbenodigdhede, altyd ekstra papier en potlood vir ‘opwarm oefeninge’, esel stoel/tafel, en ligte verversings/ geld vir teetuin waar van toepassing)  everybody works and bring the medium of his choice (art supplies, with extra paper for warm-up exercise, easel/table and chair, light refreshments/ money for tea garden where applicable) 

Inligting word via sms en epos deurgegee, kontak Marlien om op die poslys geplaas te word. information communicated via sms/ email, contact Marlien to be added to the list

marlien@diemoot.net  082 562 5008

 

HUIDIGE UITSTALLINGS / CURRENT EXHIBITIONS:

 

MARLIEN ROEPING/CALLING

Brooklyn Teater

Uitstalling duur tot 13 Februarie 2013

h/v Thomas Edison & 13de Straat

Menlo Park, Pretoria.

    

Dinsdag tot Vrydag 09h00 – 17h00, Saterdag : 09h00–14h00

Tel 012 460 6033, info@brooklyntheatre.co.za

——-

Chris Tugwell Gallery

in Brooklyn sentrum, en Kosmos Hartebeespoortdam

Terese de Klerk <terese@christugwell.co.za>  Tel: 012 346 0925

——-

Rookls Art Studio

Winkel 14, Waterkloof Corner, c/o Main&Crown, Waterkloof

info@rookls.co.za

——

Dimitrov Art, Dullstroom

Hugenote str, Dullstroom

  

——–

 Johan Coetzee Gallery

Stellenbosh en Franshoek

——-

Crouse Gallery in Jhb en George

—-

DS Oosthuizen gallery

Chappie Oosthuizen 082 448 8588

——

Groete

marlien

www.marlienvanheerden.wordpress.com

marlien@diemoot.net

082 562 5008

One Response to “life figure drawing workshop/ modelposering”

  1. wilma pouwels Says:

    jy’t voorwaar talent!! Ek sal graag die klasse van 1 Februarie bywoon! Ek sal my goetertjies regkry wat nodig is om mee te skilder.
    gr W

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: