something old something new
In opdrag:
Houtkruis, 1.4m hoog,
“en die Heilige Gees het in ‘n liggaamlike gedaante soos ‘n duif op Hom neergedaal”
druiwe as simbool van die Bloed vir ons gestort en die koring die Liggaam vir ons gebreek,
sodat as dit vir ons waar is, ons kan word soos bome langs water geplant
Wooden cross, 1.4m high
symbolizing Salvation
avondmaal, (geleen by die ou meesters) last supper, (after the old masters)
Johannes 13 beskryf hoe Jesus opgestaan en die voete van Sy dissipels gewas het.
vers 14: as Ek dan die Here en die Meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was
detail :
in ‘n ligter luim:
Junie 6, 2012 at 7:41 nm
pragtig die kruis en al die ander ook! xx
Junie 7, 2012 at 8:26 vm
dankie vriendin! xx
Junie 6, 2012 at 8:01 nm
Sjoe, jou avondmaal is ‘n meesterstuk!!! Ek het skoon ‘n knop in die keel! Waar kan ek dit te siene kry?
Junie 7, 2012 at 8:30 vm
jy doen my goed, Gerhard! dankie, dit wat ‘n heerlike belewenis om te skilder, en ‘n goeie manier om verlede jaar af te sluit (nov/des projek). dit was ‘n bestelling vir vriende in Silverlakes.
Junie 7, 2012 at 8:52 nm
Almal pragtig! Ek hou van die kitaar, van my 10 skilderye wat ek tot dusver gemaak het, het 3 kitare in. Maar die dansers is ook baie nice.
Junie 9, 2012 at 4:30 nm
Marlien, jou skilderye is asemrowend. Dis presies die styl waaroor ek mal is. Ek het op skool al geweet jy kan regtig mooi ‘prentjies’ teken, maar dis wonderlik hoe die lewe met ‘n mens loop.
Junie 9, 2012 at 7:18 nm
dankie Freda!
skilder/teken jy nog?