



Like this:
Like Loading...
Related
This entry was posted on Mei 24, 2012 at 9:54 nm and is filed under Uncategorized with tags afternoon sun, artist marlien, blue dress, calves, cattle, cows, farmer, farmer between cattle, girl on wall, guitar player, hay, light in hair, oil paintings, painting, passion, red dress, saxophone, saxophone player, Spanish dancer, tekkies. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Mei 24, 2012 at 11:51 nm
pragtig
Mei 25, 2012 at 6:31 nm
Almal baie mooi, veral die een van die Spaanse danseres/gypsy. Ek het ook ‘n gypsy-skildery in gedagte, maar weet nog nie of ek dit sal regkry of mooi hoe om dit aan te pak nie. Ek werk so stadig! Gebruik jy olie of akriel?
Uhum, of hou ek meer van die vioolspeler?
Mei 25, 2012 at 7:21 nm
dankie, ek het hulle almal baie geniet! Ek gebruik olieverf op doek. ‘n groot geheim om iets klaar te kry is om te begin 😉
Mei 25, 2012 at 7:50 nm
Hi,
Ek hou regtig vreeslik baie van jou werk!! Veral die vioolspeler – ek het net die plek daarvoor teen my muur…
Mei 25, 2012 at 8:11 nm
dankie Gerhard!
hy is nog beskikbaar hoor,
45x60cm, olieverf @ R4900
lekker om weer kontak te he
dankie vir die belangstelling en terugvoer!
xx
Junie 9, 2012 at 4:41 nm
Marlien, ek hou van die dogtertjie. Lyk soos een van joune? Ek kan so assosieer met jou styl. Pragtig.