




skilderye vir Franschoek / Stellenbosch
ek het ‘n paar skilderye Kaap toe gestuur, gaan loer gerus in by
JOHAN COETZEE KUNSGALERY
71 PLEIN STRAAT, STELLENBOSCH

- kelnerin, A3 olieverf op doek

- kelner, A3 olieverf op doek

- langs die venster, 70x30cm, olieverf op doek

- voor die houtdeur, 70x30cm, olieverf op doek

- bord spele, A3 olieverf op doek

- bordspelers, A3, olieverf op doek,
Like this:
Like Loading...
Related
This entry was posted on Mei 14, 2012 at 9:49 vm and is filed under Uncategorized with tags dullstroom, horse paintings, horses, old men, paintings, running horses, stellenbosch, vespa, waitress. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Mei 14, 2012 at 3:52 nm
Ek wens so dat ek die skilderye self kon sien. Ek hou besonder baie daarvan en is dankbaar om darem die foto’s te kan sie.
Mei 14, 2012 at 8:57 nm
baie dankie Freddie.