hiermee nog ‘n paar onlangse skilderye,

“vryheid” olieverf op doek, 1.8mx1m beskikbaar by Dimitrov Art in Dullstroom

vry, 70x30cm, olieverf op doek, beskikbaar by Dimitrov Art in Dullstroom

bote aan land, A4 olieverf op doek, beskikbaar by Rookls gallery, Brooklyn

trompetspeler, A3 olieverf op doek, beskikbaar by Tugwell gallery in Brooklyn

portret tydens posering, A3, olieverf op doek
Like this:
Like Loading...
Related
This entry was posted on Mei 2, 2012 at 10:46 nm and is filed under skilderye with tags art, artist, boats, brooklyn, horses, musicians, oil on canvas, paint, painting, palletknife, portraits, portret, running horses, ships, trumpet player, vry, white canvas, wild hoses. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Mei 3, 2012 at 5:35 nm
Dis so mooi. Kyk hoe bars daardie perd uit die skildery en rekenaarskerm!
Mei 3, 2012 at 8:45 nm
baie dankie Freddie!
Mei 4, 2012 at 6:50 vm
Ek hou van jou skilderye.
Mei 4, 2012 at 10:44 nm
PRAGTIGE SKILDERYE!
Mei 5, 2012 at 11:33 vm
ongelooflik hoe klein die wereld word, met ‘n blog op die net! hier ‘ontmoet’ ek ‘nuwe’ mense en deel in hul ervarings oor die wereld heen! dankie vir die mooi opmerkings!
Mei 5, 2012 at 11:49 vm
wonderlik, ne, ek geniet dit netso. Ek is ook al 19 jaar lank prentramer my ma was skilder, so ek weet van mooi!
Mei 5, 2012 at 12:10 nm
baie dankie!